Game Meat Processing Price List Wildsvleisverwerking Pryslys

Open 7 days a week / Oop 7 dae per week

GAUTENG/PRETORIA BRANCH: 083 676 2081
NORTHERN CAPE: Hannetjie 083 477 4050

MAAK VAN BILTONG ALLE BOKKE

MAAK VAN DROEEWORS
(SLUIT IN: SPESERYE, DERMS, VET, ENS.)

R14.50

R28.50

P/KG

P/KG

MAAK VAN BOEREWORS 1, (BEES EN MAK VARK BYGEVOEG)
(SLUIT IN: DERMS, SPESERYE, SPEK, CASINGS)

R29.50

P/KG

BACON AND CHERRY WORS

R34.50

P/KG

MAAK VAN SALAMI
(SLUIT IN: MAK VARK, SPEK, SPESERYE, CASINGS, ens.)

R38.50

P/KG

GEROOKTE KAAS RUSSIANS
SLUIT IN: KAAS, SPESERYE, CASINGS, MAK VARK, SPEK, ens.)

R32.50

P/KG

KOOKVLEIS VIR TAFELGEBRUIK

R13.50

P/KG

STEAKS VERPAK

R11.00

P/KG

MAALVLEIS 90/10:

R13.50

P/KG

PATTIES: WILD,BEES & VET GEMENG

R22.50

P/KG

CABANOSSIE

R29.50

P/KG

SOSATIE

R26.50

P/KG

VLEISROLLE

R22.50

P/KG

CARPACCIO

R28.50

P/KG

OPSNY VAN BENE

R5.00

P/KG

VACUUM VERPAKKINGS
GEWONE VERPAKKING
SWAARGEWIG SAKKE

R3.25
R1.50
R11.45

PER ITEM
ELK
ELK

MARINADE

R55.0

P/KG

ENIGE EKSTRA PRODUKTE KAN VIR U GEMAAK WORD OP AANVRAAG

PRYS OP AANVRAAG

P/KG

VARK TRIMMINGS

R49.50

P/KG

BEROKING

R13.00

P/KG

PEKEL

R10.00

P/KG

STRENG KONTANT OF INTERNET BEWYS VAN OORBETALING VOORDAT U VLEIS KAN AFHAAL.

ONS DRA GEEN VERANTWOORDELIKHEID VAN ENIGE AARD VIR U VLEIS IN ONS BESIT TEN TYE VAN BEWERKING NIE.

GEEN VLEIS WORD LANGER AS 2 DAE GEHOU IN KOELKAS NIE, DIT MOET DADELIK AFGEHAAL WORD.

VERPAKKING WORD GROOTMAAT GEDOEN, TENSY ANDERS GEREEL.